Bouwer :: - Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Buchanan :: - Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Burger :: - Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Claassen :: - Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
Dekker :: - Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Delport :: - Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Grobler :: - Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Hellin :: - Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Jooste :: - Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Joubert :: - Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Kühn en Yssel :: - Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Nel :: - Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
Neville van der Westhuizen :: - Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
Potgieters :: - Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Smit :: - Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.